Tydens die Federal Open Market Committee (FOMC) vergadering in September 2024 het die Federale Reserweraad (die Fed) rentekoerse met 50 basispunte verlaag in die Verenigde State, wat die eerste keer in vier jaar is dat hulle monetêre beleid verslap het. Die besluit was grootliks beïnvloed deur die positiewe vordering wat gemaak is met die Fed se doelwitte om indiensneming te maksimeer en prysstabiliteit te handhaaf. Die rentekoersverlaging bring die nuwe teikenreeks vir rentekoerse tot 4,75% tot 5,0%. Download PDF
What is Driving the Strong Rand?
The South African rand has been one of several surprising financial market stories of 2026. Despite a backdrop of geopolitical conflict, concerns around elevated equity