“Flash Crash”, watter “Flash Crash”?

Histories was Augustus die slegste kalendermaand vir beleggers gebaseer op wêreldwye aandele-markopbrengste. Augustus 2024 het gelyk of dit hierdie tendens sou voortsit, met die Amerikaanse aandelemark wat 6% laer was in die eerste drie dae van verhandeling. Ten spyte van die vroeë terugtrekking, het beide plaaslike en wêreldmarkte sterk herstel en die maand positief afgesluit. Download PDF

In the News

What is Driving the Strong Rand?

The South African rand has been one of several surprising financial market stories of 2026. Despite a backdrop of geopolitical conflict, concerns around elevated equity

Read More

Plaaslike en wêreldwye inflasiedruk bly verhoog

Inflasie het gedurende Julie weer as ’n sentrale marktema na vore getree, met sowel Suid-Afrika as die Verenigde State wat hernieude prysdruk in die gesig gestaar het – grootliks aangedryf deur hoër energiekoste te midde van voortgesette geopolitieke spanning in die Midde-Ooste. Ten spyte van die hoë syfers het sentrale banke aan weerskante van die Atlantiese Oseaan verkies om rentekoerse onveranderd te laat.

Read More

Local and global inflationary pressures remain elevated

Inflation re-emerged as a key market theme during July, with both South Africa and the United States facing renewed price pressures, largely driven by higher energy costs stemming from continued geopolitical tensions in the Middle East. Despite the high readings, central banks on both sides of the Atlantic elected to leave interest rates unchanged.

Read More